advertisement
Question
Posted by: Radeloos | 2009/07/03

Huwelik

My man werk saam met ' n vrou wat werklik geen man kan uitlos nie. Ongelukkig is die vrou ook my bure en ' n huisvriend van ons - sy is dieselfde ouderdom as ek. Sy het ' n slegte reputasie (knoop affairs aan en slaap rond sonder dat dit haar enigsens pla), is getroud, maar dis net of haar man sy oë  sluit en niks raaksien of verkeerd sien in wat sy doen nie. My probleem is dat sy nou al haar tentakels vir my man uit het en probeer sommer openlik voor my by hom aanlê . Ek en my man het ' n baie goeie verhouding en hy het my die versekering gegee dat hy hom nie aan haar steur nie, maar ongelukkig kan ek nie die situasies verby kyk nie. Dit ontstel my geweldig as sy openlik voor my so by hom aanlê  en dit ontstel my man ook. Die probleem is ek kan nie daarvan vergeet nie, ek is bang dat ek later aan nie meer my man gaan vertrou nie, al weet ek hy' s onskuldig. Ons kan nie die vriendskap met hulle verbreek nie, maar ek kan ook nie meer veel verder van haar lastigheid vat nie. Ek is ook bang dat ek my humeur gaan verloor en haar dinge toesnou wat eerder moes gebly het en die hele situasie so gaan vererger. Wat moet ek doen, hoe moet ek dit hanteer as sy so aangaan, en hoe moet ek keer dat haar optrede nie op die ou einde ' n permanente letsel op my huwelik gaan laat nie. Na ' n wonderlike huwelik van meer as 20 jaar begin ek nou al my man blameer dat hy nie sy stem dik maak en vir haar sê  hy hou nie daarvan as sy so aangaan nie al weet ek dat hy onskuldig is. Die feit dat hulle saam werk vererger ook die situasie en maak dat ek alles minder en minder vertrou. Ek wou nou al my goed gepak het, ek konfronteer my man op ' n daaglikse basis en dis nie reg teenoor hom nie aangesien hy onskuldig is in die situasie. Haar optrede is vir my heeltemal onaanvaarbaar! Help asseblief want ek' s rerig besig om totaal radeloos te word! Haar optrede sit stres tussen my en my man wat totaal onnodig is. Sê  asb net vir my hoe moet ek haar hanteer en ook die situasie dat ek nie die slagoffer word van haar vieslike optredes teenoor mans en veral my man nie!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Some people, including perhaps this awful woman's husband, are skilled at denial and just not seeing what is happening if it is bad news. If you and your husband have a good relationship and see her in the same way, why not jointly confront her calmly and just tell her to mlay off, that neither of you appreciate her slutty behaviour nor her aiming at him, and that you will break off all contact with her unless she withdraws her tentacles permanently.
It doesn't matter whose "fault" these things are --- all sorts of nasty things can happen while people are busy arguing about "fault". If her behaviour is unacceptable --- tell her. If both of you find it unacceptable ---tell her together.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: Lady man | 2009/07/03

Meat is meat and a man must eat.

Reply to Lady man
Posted by: Lady man | 2009/07/03

If a woman looks after her man then I cannot see any reason why he will look for fresh meat.

Reply to Lady man
Posted by: Steph | 2009/07/03

So if you read what the men are saying here they deny that it' s them, it' s the tempting ladies that MAKE them do it.

No wonder this person is worried.

You men have just said now that you are not to blame if a woman tempts you. You cannot say no?

She said this woman wants her man. CP mom said if the man is not interested it' s not a problem.

You are saying the man WILL fall but it' s the womans fault?

Reply to Steph
Posted by: CP MOM | 2009/07/03

Really now? Strange that I' ve been in a relationship for over 5 years.

Reply to CP MOM
Posted by: Lady man | 2009/07/03

CP Mom

Maybe your are also one of the ladies who think to much of themself and want to force themself on other people. Maybe there is no man that is interrested in you, that is way you blame the men.

Reply to Lady man
Posted by: CP Mom | 2009/07/03

Build a bridge and get over it.

Reply to CP Mom
Posted by: Ja | 2009/07/03

" werklikheid is die man meestal die een wat die vark in die verhaal is" 

I am offended by that remark.

Reply to Ja
Posted by: CP MOM | 2009/07/03

Goeie More Radeloos

Mens is altyd geneig om die " ander"  vrou as die feeks te sien...maar in werklikheid is die man meestal die een wat die vark in die verhaal is.....' n vrou kan so listig wees soos wat sy wil wees en as jou man nie belangstel nie sal daar niks wees nie....

Eerstens het mens nie so ' n " huisvriend"  nodig nie. As jou man nie verstaan hoekom jy nie meer met haar huisvriende wil wees nie dan WEET jy hy is net so skuldig soos sy....

Vir wat kan jy nie " die vriendskap verbreek nie"  ???? Daar is absoluut geen so iets nie! As dit die liefde en harmonie in jou huis versteur dan MOET jy dit verbreek.

Niemand kan jou dwing om vriende te wees met hulle nie. Jy hoef nie ongeskik of lelik te wees nie sorg net dat julle besig is of dat julle uit is of maak verskonings hoekom sy nie kan kom kuier nie - bou ' n blerrie muur of verander die slotte as dit moet!

" Die feit dat hulle saam werk"  is ongelukkig een van daai dinge - en jou man sal DIT moet handteer maar jy kan beslis keer wat BINNE IN JOU HUIS gebeur.

Sterkte
Ma

Reply to CP MOM

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement