advertisement
Question
Posted by: wouter | 2011-01-25

humatrope/ norditropin

Ek het gehoor die middels help met spierbou . Is dit waar en wat is die nadele. Hoe bekom ek dit

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Wouter
Dit is groeihormoon en kan in Suid Afrika net vir die regte redes deur 'n endokrinoloog voorgeskryf word (baie duur ook). Daar is baie advertensies op die internet maar ek sal dit glad nie aanbeveel nie (mens weet nooit wat kry jy regtig nie, of dit regtig groeihormoon is, of waar dit gemaak is nie). Dit kan komplikasies soos vog terughouding, diabetes, hipertensie en hartsiekte veroorsaak.
Sien http://www.ehow.com/about_4813860_human-growth-hormone-bodybuilding.html
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011-01-25

Hallo Wouter
Dit is groeihormoon en kan in Suid Afrika net vir die regte redes deur 'n endokrinoloog voorgeskryf word (baie duur ook). Daar is baie advertensies op die internet maar ek sal dit glad nie aanbeveel nie (mens weet nooit wat kry jy regtig nie, of dit regtig groeihormoon is, of waar dit gemaak is nie). Dit kan komplikasies soos vog terughouding, diabetes, hipertensie en hartsiekte veroorsaak.
Sien http://www.ehow.com/about_4813860_human-growth-hormone-bodybuilding.html
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement