advertisement
Question
Posted by: Very urgent | 2009/03/01

Hulle wil my weg jaag

When an enployee is charged is it necessary that the charges are explained to the employee. And can the employer charge you twice for the same thing.Last question they told me I can’ t appeal the company don’ t allow it they are to small
Where in the law does it Stan . My out come of my hearing is 03 March 2009

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageLabour lawyer

RE:hULL WIL MY WEG JAAG

Charges should be explained to the employee so that can arrive at the disciplinary hearing to defend themselves.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Deon | 2009/03/04

Moet nie meer worry nie ek is ge fire

Reply to Deon
Posted by: Deon | 2009/03/02

Eerstens is sy aangekla oor filing wat nie op datum is nie en tweedens dat sy nie terugvoering gou genoeg gee nie, haar notule se bewoording is nie reg nie, en word laat uitgestuur na takke
Tweedens Lindenberg en Kempf se levies nie betaal
Derdens Die levies nie oorbetaal aan 2 kliente

Sy het nie n Job discription
Sy moet kinders rondry en al sulke lostakies verrig vir die base en die sales manager
Haar regte is nie aan haar voorgelees nie, en sy is nou vir die 3de keer vir dieselfde goed aangekla. Die eerste het sy n warning gekry , die 2de is mos uitgegooi omrede hulle dokumentasie nie geteken was nie en die derde het hulle n buite voorsitter gekry, en die het na die tyd met die base en salesmanager en die aanklaer vergadering gehou

Reply to Deon
Posted by: Wilma | 2009/03/02

NEE!!! dis ' double jeopardy en nie toelaatbaar nie. [ 2 aanklagtes vir een saak!] Word jou uitspraak vandag gelewer? Met ander woorde jy is vroë r disiplinê r verhoor, en toe verdaag hulle en ' reconvene'  vandag? En asb. al is dit ' n besigheid met net jy en die baas HET JY BESLIS die reg om te appeleer. Die wet verander nie ' randomly'  vir groter en kleiner ' companies"  nie!!! maar jy moet appelleer en dan vat jy hulle CCMA toe as jy proseduurlike en substantiewe onbillikke arbeidspraktyk kan bewys. sou eintlik graag wou weet waarvan hulle jou aankla. is deur soortgelyke situasie in oktober 2008, gelukkig het ek die arbeidswet geken en dit het baie gehelp. gee meer inligting asb.

Reply to Wilma
Posted by: Deon | 2009/03/01

Volgens my moet hulle altyd jou regte voor lees. Ek glo nie is Suid Afrika mag jy twee keer vir die selfde ding aan geklae word nie. Maar kom ons wag en sien wat se die mense op die forum

Reply to Deon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement