advertisement
Question
Posted by: lee | 2009/12/07

Huiswerker en TB

Goeiedag Dokter,

My huishulp se 8jr oue seun is gediagnoseer met tb. Sy self is brandmaer en het gereeld verkoue simptome, sy hoes en snuif. Ek vermoed sy kan dit dalk ook onder lede he. Sy kom slegs een maal per week in.

Ek weet nie veel van tb nie, net dat dit gevaarlik is en aansteeklik. Wat is die risiko vir my kinders?

Baie dankie :-)

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lee
Jy moet haar laat toets - TB is aansteeklik en iemand wat siek is kan jou familie aansteek. Sodra hulle op medikasie is vir 'n week of so is hulle nie meer aansteeklik nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/12/07

Hallo Lee
Jy moet haar laat toets - TB is aansteeklik en iemand wat siek is kan jou familie aansteek. Sodra hulle op medikasie is vir 'n week of so is hulle nie meer aansteeklik nie.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement