advertisement
Question
Posted by: Jeanette | 2011/12/07

HRT &  swangerskap

Hi Ek is al ±  15 tot 16 op HRT die laaste paar jaar Premelle 2.5mg. My Dr het gesê  ek moet myself begin speen sodat ek op 65 af is van HRT, ek weet nie hoekom?
My vrae is
1. sal ek weer begin menstreer en
2. kan ek swanger raak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jeanette

Ongelukkig voorsien jy my nie van jou ouderdom nie en ek is ook nie bekend met jou mediese geskiedenis nie. Indien jy egter klaar deur menopause is en nie meer gemenstrueer het toe jy met die hormoonvervangingsterapie begin het nie, sal jy nie weer begin menstrueer nie en jy sal ook nie swanger kan raak nie.

Groete




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement