advertisement
Question
Posted by: Dezi | 2009/06/17

HRT

Ek is 53 jr oud en is al die afgelope 5 jr op HRT (femigel) en ook 3 inplantings gehad maar dit het nie met my gewerk nie. Ek het gewig opgetel. Ek gaan jaarliks vir papsmere, mammogramme, en algemene bloedtoetse waar die dr dan agterkom my hormone is baie laag. Hy toets my skildklier, kolestrol en nog baie ander. EK wil graag weet, wat is reg, party mense se dat natuurlike hormoon aanvullings beter werk as hierdie. Wat stel u voor? Ek is nou al so deurmekaar, want my dr en sy vennote stel voor ek bly op die HVT (femigel). Ek het 10 kg gewig opgetel en glo nou vas dit is van ek op die HVT is, my dr se dit is my verbeelding. Ek moet maar net harder oefen en kyk wat ek eet. Ek oefen tans 60 - 80min per dag 4 dae per week en probeer gesond eet a.g.v die kolestrol is ons al baie lank op ' n gesonde eetplan. Help asb ek is raadop met al die stories. Gewone hormone of natuurlike hormone???? Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I would suggest staying on HRT. It is not the HRT which causes the weight gain but the natural changes that occur as you get older.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement