advertisement
Question
Posted by: HRT | 2009/03/23

HRT

Ek gebruik nou vir amper 2 jaar Evorel plakkers,wat die gloede en al die slegte goed mooi verlig het.Die enigste probleem wat ek noe mee sit is gat ek elke 3 weke vir omtrent 2 weke periods het party maal swaar ander male ligter.Wat stel u voor ?Uithou of iets drasties soos n histerektomie?Ek hoor graag van u.Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo HRT
As jy nog 'n uterus het, en net Evorel gebruik, is dit baie sleg vir jou! Ongeopponeerde esterogeen ( sonder progesteroon) kan uterus kanker veroorsaak. Ek stel voor dat jy 'n ginekoloog sien om ander opsies te oorweeg - of 'n Mirena IUD (progesteroon) plus Evorel plakkers, of 'n gekombineerde pilletjie wat jou menstruasie sal wegvat. Histerektomie moet nie ligtelik oorweeg word as dit nie regtig nodig is nie!
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement