advertisement
Question
Posted by: KEB | 2009/01/12

How to lose weight

Stap 1: Eet normaal. Drink 1 beker koffie/tee in die oggend, teetyd, middag en aand plus 1 glas water per dag of in die plek van die koffie drink dieet coke, dieet fanta, zero sprite. Probeer om die water uit jou spiere te kry. (Probeer ' n bietjie dehidreer, onthou sout en water maak vet)
Stap 2: Eet normaal. Sny alle diervet van die vleis af voordat jy dit gaar maak (Skaaptjops, Rumpsteak en Bacon). Vermy droë wors, wors, hoendervelle.
Binne ' n maand is jy 5 tot 10 kilogram ligter afhangende hoe vet jy was toe jy begin het.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste KEB
Dankie vir hierdie bydrae. Ek stem saam dat dit goed is om vetinname te verlaag, maar is bekommerd oor jou raad dat mense moet dehidreer. Dit kan potensieel gevaarlik wees veral omdat die meerderheid persone dit weer sal oordryf en as hulle ernstig dehidreer dan is daar weer moeilikheid. Waterretensie kan mens laat swaarde weeg (kg) maar dit verteenwoordig nie 'vet' nie. Vir gesonde verslanking is dit goed om 'n lae-vet, hoë-vesel-dieet met 'n laer energie-inhoud te gebruik, om steeds 2,5 liter vloeistof per dag in te neem (dit sluit alle dranke en vloeistowwe in) en om daagliks te oefen vir ten minste 30 min.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement