advertisement
Question
Posted by: Rinkie | 2012/11/02

Hou te veel van aantrek

Ek sal graag wil hoor wat julle hiervan se? my vriend het gisteraand dit genoem dat ek te veel van aantrek hou, sal nie op n plaas kan bly nie, het na Boer soek n vrou gekyk en toe gese ek hou van die plase, en dink ek sal daar kan leef..toe se hy ek hou te veel van aantrek..se my is daar regtig mans daar buite wat nie daarvan hou as hulle vrouens mooi aantrek nie en altyd goed versorg lyk...ek het al n kompliment gekry dat ek n goeingsak laat goed lyk...moet ek dalk saam hom erens gaan sonder grimeering met klere vol kolle uitgaan, of moet ek dit net ignoreer, wat se julle?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

As nomexpert in ladies fashion, I should leave this one to "julle" to respond !
Men usually appreciate it if their wife or gf looks good, but not if they seem to be focussed solely on their appearance, and are always busy primping and prettying themselves, and changing outfits.
As Maria says, if it takes an extra 10 minutes for you to be ready and looking great, that's fine. If he has time to watch an entire movie and you're still not ready, that's excessive !
In my experience, many women, thou8gh claiming to be dressign up to please their man, are actually doing so either to please themselves, or to compete with other women.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Romany | 2012/11/05

Well said CS.

Reply to Romany
Posted by: Anon | 2012/11/02

Stem saam met Maria, ek dink jy oorreageer ''n bietjie, dit klink vir soos iets wat my verloofde vir my sou se om te terg, niks ernstig of dalk om subtiel die boodskap oor te dra dat ek te lank vat om reg te maak as ons uitgaan.
Daar is ook ''n verskil tussen oppervlakkig wees en om jouself goed te versorg en netjies te wees, ek dink meeste mans gee bitter min om oor wat modies is, ek dink hulle let veel eerder op na hoe gesond jou vel,hare ens. lyk en of jy netjies kan aantrek (bv. NIE klere vol gate en kolle nie).
My verloofde verpes dit as ek eers wil grimeer, hy sien blykbaar nie ''n verskil nie en dus verkies hy as ek nie tyd daaraan spandeer nie, maar hy het al gereeld vir my gese hoeveel beter my vel lyk/voel as sy eks sin.
Ek sou se wees bly jou vriend is nie vreeslik oppervlakkig nie, moet nie sulke kommentaar van mans af te ernstig opvat nie, hou aan goed na jouself kyk, as jy dit geniet om tyd te spandeer as jy reg maak hou aan daarmee solank jy ook in ag hou dat dit nie baie goeie maniere is om iemand te maak wag nie.

Reply to Anon
Posted by: Maria | 2012/11/02

Ek dink jy oorreageer. Was hy nie net besig om jou te terg nie? Ek dink meeste mans hou daarvan al hulle wederhelftes goed lyk, solank hulle net nie TE lank hoef te wag elke keer as sy saamgaan iewers heen nie!

Reply to Maria

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement