advertisement
Question
Posted by: Ria | 2008/12/01

Hou nie van seks nie

Hi

Ek hou nie van seks nie. Ek is net oor ' n jaar getroud, maar het van die eerste keer af nog nooit werklik baie van seks gehou nie. Ek het nog net seks gehad met my man en probeer dit altyd vermy met een of ander dom verskoning. Natuurlik veroorsaak dit soms probleme tussen ons. Die kere wat dit wel gebeur, is dit regtig bitter min dat ek ' n orgasme kry. Foreplay werk soms. Is dit normaal dat daar mense is wat nie van seks hou nie of is daar iewers ' n probleem?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageSexologist

Issues pertaining to desire (or lack thereof) can be either the cause of physical or psychological problems. A doctor or psychologist needs to be consulted in this case. However, maybe try and focus on setting-the-stage for sex by making a romantic ambiance and focus more on touching, kissing and caressing each other first for up to a week with no sexual penetration. Sex is more than just penetrative and once massages, foot-rubs and kissing are enjoyed and acknowledged as just as equal to penetrative sex, you may be sufficiently aroused to partake in penetrative sex (and enjoy it)!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: WML | 2014/04/17

Daar moet iewers n probleem wees. Wat laat jou nie daarvan hou nie wat is daar wat nie lekker is nie. Dis die een manier waarop jy jouself ten volle vir jou lewens maat gee na beide kante. Skrywer hierbo noem haarself n hoer en dan se sy sy het nie n probleem?????? Kyk wat dink sy van haar man. Sy se ook nie wat die regte manier is nie wonderlik as jy dit ontdek het, deel dit met die ander!!! geniet seks begin die plesiertjies self ontdek en leer jou maat hoe om dit te doen. Dan sal jou maat n lewensmaat word en siedaar nog n gelukkige paartjie.

Reply to WML
Posted by: Anonymous | 2013/08/01

Weet jy dit maak my sommer siek dat sekeree mense dink hulle weett als. Dit niie ons ouers se s dat sommige vrouens nie van seks hou nie. Hoekom moet vrouens hulle self verneder om soos n goedkoop hoer in die slaap kamer. Te wees. Mans vandag kyk te veel porn en wil dit dan op vrouens af dwing. Daar bestaan nie meer iets soos gesonde seks nie. Ek hou glad nie van seks nie, en Ria dit nie jou skuld nie. Ek ook gedink daar is fout met my, en het gegaan vir hulp, daar is niks fout met jou nie. DIt word ma net nie op die regte mannier toegepas nie. Ek al 9 jaar getroud en hou nog steeds nie waarvan nie, wat my die meeste afsit is dat my man net kan dink tussen sy bene. Jou geval kan dalk anders wees, maar daar ander redes hoekom jy nie daarvan hou nie. Mense vinnig om vinger te wys, as hulle nie eers weet wat die omstandighede nie.

Reply to Anonymous
Posted by: dcs01 | 2008/12/02

Ek dink ek weet hoe jy voel Ria, mail my, dcs01 at webmail dot co dot za

Reply to dcs01
Posted by: Kems | 2008/12/02

Ek stem saam met Koos, dis ons ouers se skuld dat afrikaaner vrouens so koud is, Ria jy sal moet jou " mindset"  verander baie vinnig leer van sex begin hou anders gaan jy nie vir lank ' n man he nie, en voorentoe nooit lank by ' n ou bly nie .... dis maar die beste om ' n sexologist te gaan sien.

Reply to Kems
Posted by: koos | 2008/12/01

dit is nou maar die probleem van ons afrikaner volkie se vrouens....smaak my nie een van julle laaik seks nie!!!dalk is dit in jou kop geprent deur onse konservatiewe ouers dat dit sleg en lelik is daar daar n blok in jou kop daaroor onstaan het,dalk sal so bietjie sielkundige en seksuele voorligting help.

Reply to koos
Posted by: oz | 2008/12/01

Hoe was die seks voor die huwelik, of was daar nie sprake van so iets nie , waar wat JM se , kry gou hulp of dra die gevolge.

Reply to oz
Posted by: JM | 2008/12/01

Jy sal blits vinnig moet hulp kry Ria anders belowe ek jou sal jou man dit op n ander plek gaan soek, tensy jy gelukkig daarmee sal wees as hy n skelmpie het?

Reply to JM

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement