advertisement
Question
Posted by: Pippie | 2009/01/06

Hot flushes

Hi Doc
Ek is 45 en het vroeë  menopause omdat ek ' n volle histerektomie gehad het op 38. Ek mag nie HVT neem nie vir borskanker wat my ma gehad het nie en omrede ek migraine kry. Ek doen egter goed op menograin en menoclove forte. Ek het tans weer egter erge warmgloede. Ek was vir 2weke lank op Be-Oxytet vir bosluisbytkoors en vermoed dis die antibiotika wat die gloede nou weer veroorsaak? Hoe lank voor dit weer beter sal wees en sal dit help as ek menograine 2 keer per dag neem ek drink net 1 sogggens.Groetnis

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pippie
Jy kan Menograine 2 keer per dag neem. Lees net op oor die newe effekte by http://home.intekom.com/pharm/lennon/menogran.html
Ek dink nie die Be-Oxytet behoort die gloede te beinvloed nie, spanning en uitwendige hitte speel egter ook 'n rol! Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement