advertisement
Question
Posted by: Marietjie55 | 2009/04/02

Hormoon wanbalans

Liewe dokter,
Ek is ' n 53 jarige vrou wat vir 23 jaar op ' n voorbehoed inspuiting was. Ek het my dokter gaan sien omdat ek permanent moeg is. Na ' n bloedtoets, is bevind dat my hormoontelling 150 is en my ystertelling 592 in plaas van 150. Aangesien my lewerfunksie normaal is en my bloed nie dik is nie, is my dokter bekommerd oor my hormoon wanbalans.

My dokter het my nou op hormoon plakkers gesit wat ek nou al 5 dae gebruik. Moet ek hormoon behandeling kry? Daar is geweldig baie newe effekte op die pamflet van die plakkers wat my bekommerd maak. Ek het geen probleme nie behalwe dat ek baie moeg is en baie slaap. Ek was al op vitamien inspuitings en kan nie vitamiene pille drink, want dit maak my hardlywig.

Ek het al vir 4 maande hormoonpille jasmine gebruik wat my borste baie seer in sensitief gemaak het. Ek wil weet is die plakkers al wat my kan help en hoe lank moet ek dit gebruik. Ek kry " abdomonal"  pyne op die oomblik en my mond is bietjie droog vandat ek die plakkers gebruik.

Die dokter het gesê  ek moet vir ten minste 3 maande die plakkers gebruik.

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I presume that it is your oestrogen which is low and this is in keeping with menopause. HRT comes in the form of patches, gels or pills. the advantages are that it relieves symptoms, and protects against osteoporosis and colon cancer. The disadvantage is that there is a slight increase in breast cancer. You will have to weigh up the advantages and disadvantages and decide what you wish to do.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/02/22

Good day, I am looking for Hormone pills...that helps with my skin and period pains. I have a problem with my weight, and don't want the medication to let me gain weight. Which hormones medication shouls I use? I am 23 years old. Thank you

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement