advertisement
Question
Posted by: juwels | 2010/06/21

hormoon plakkers

hai , ek wil net weet ek is op hormoon plakkers al 2 jaar en nog nooit het ek seer borste gehad of my gesig uitgeslaan nie.so 4 maande terug het ek weer n voorskrif by een van ons apteke in gegee die apteker het vir my 3 pakke van die plakkers gegee maar die verval datum was klaar verby.kan dit wees omdat dit verval het dat ek die newe effekte kry of is dit maar net my hormone??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Ek twyfel of die vervaldatum aanleiding tot die simptome gegee het. Ek stel egter voor dat jy 'n nuwe pakkie (wat nie verval het nie) probeer om te sien of die simptome verbeter.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2010/06/22

Ek twyfel of die vervaldatum aanleiding tot die simptome gegee het. Ek stel egter voor dat jy 'n nuwe pakkie (wat nie verval het nie) probeer om te sien of die simptome verbeter.

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement