advertisement
Question
Posted by: Michelle | 2012-11-28

Hormones

Hi Dokter,

Hoop dit gaan goed. Ek het ''''n vragie. Ek was op Triphasil gewees vir amper 10 jaar. So nou en dan het ek ''''n dag geskiep en dan die volgende dag sommer die 2 pille saam geneem (nie geweet ek moes nie). Toe het ek ''''n panick attack uit die bloute uit gekry en die pil heeltemal gestop. Van daar af sukkel ek met angstigheid. Kan dit wees dat ek dalk ''''n hormoon wanbalans het agv die pil wat ek gebruik, gemis en gestop het?? Ek sien volgende week die gynie maar wou net jou gedagtes hierop hoor, want volgens my GP is daar niks anders fout met my nie, ook nie met my skuld klier nie, alles is getoets. Baie dankie en groete. Michelle.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

That would be unlikely as a cause for your anxiety.
Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement