advertisement
Question
Posted by: Michelle | 2012/11/27

Hormone

Hi Dokter,

Hoop dit gaan goed. Ek wil graag iets hoor. Ek sukkel nou so rukkie al met angs. Al die bloedtoetse, ekg, eeg ens is gedoen en alles kom normaal terug. Ek wil graag by jou weet, is dit moontlik dat ''''n hormoon wanbelans kan veroorsaak dat ek so angstig voel? Dis die een ding wat die dokter nie getoets het nie. Ek gaan volgende week donderdag my gynie sien, maar wou net jou gedagtes hierop gehoor het. Ek was vir amper 10 jaar op triphasil gewees, en het ''''n paar dae geskip en en toe heeltemal gestop, en dis om en byu van daar af wat die dinge met my begin het. My dokters wil my anti depressante gee, maar ek wil eers alles seker maak voor ek net pille begin drink. As jy my asb kan laat weet of dit moontlik is dat dit my hormone kan wees. baie baie dankie. Michelle.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello Michelle

Dit is moontlik dat hormone anxiousness kan veroorsaak. Lees biejite op oor TRE (trauma releasing exercises) en EFT (emotional freedom technique) wat sal help vir die nervous system.

Kyk na Evening primrose oil vir short term gebruik.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement