advertisement
Question
Posted by: Michelle | 2012/11/24

Hormone

Hi Dokter,

Hoop dit gaan goed. Ek wil graag iets hoor. Ek sukkel nou so rukkie al met angs. Al die bloedtoetse, ekg, eeg ens is gedoen en alles kom normaal terug. Ek wil graag by jou weet, is dit moontlik dat ''n hormoon wanbelans kan veroorsaak dat ek so angstig voel? Dis die een ding wat die dokter nie getoets het nie. Ek gaan volgende week donderdag my gynie sien, maar wou net jou gedagtes hierop gehoor het. Ek was vir amper 10 jaar op triphasil gewees, en het ''n paar dae geskip en en toe heeltemal gestop, en dis om en byu van daar af wat die dinge met my begin het. My dokters wil my anti depressante gee, maar ek wil eers alles seker maak voor ek net pille begin drink. As jy my asb kan laat weet of dit moontlik is dat dit my hormone kan wees. baie baie dankie. Michelle.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Any competent doctor should be able to positively duagnose Anxiety Disorder in almost every situation, without ANT blood tests at all. Hormone imbalances do not cause anxiety disorder, and I'm sure the tests you had done would have checked your thyroid hormone levels which are the only ones that might even faintly possibly cause symptoms like anxiety - but even then, if and when they do, they cause so many other very obvious symptoms, one does't need a blood test to check, merely to confirm the diagnosis.
So its really not at all likely that your anxiety symptoms are caused by anything except anxiety disorder, which is very typical and very common. It usually responds well to either or both of two forms of treatment - drugs also used to treat depression, and/or CBT, Cognitive-Behaviour Therapy a specific form of psychotherapy ( talking therapy ) which can be highly effective.
Its misleading to spend too much effort trying to find some physical cause for such a common psychological problem, which usually responds so well to the standard treatments.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Michelle | 2012/11/27

Hi Sammy,
Ek se vir jou vreeslik baie dankie vir jou antwoord. Ek dink ook daar is ''n link en stem ook nie saam met wat die dokter gese het nie, want ek het bietjie research aanlyn ook gedoen en het baie goed gekry wat daarop wys dat ''n hormoon wanbalans beslis angs kan veroorsaak. Ek en my verloofde het die link op die triphasil gemaak. Ek was nog al die jare fine gewees, tot ek soos hierbo genoem het die pil geskiep en toe gelos het. Baie dankie dat jy met my gedeel het. Ek het al die hormoon toetse laat doen en kry donderdag my resultate, dit klink vreeslik maar ek hoop hulle kry iets fout met my. Ek sien ''n siel kundige wat vreeslik baie help, en jy is reg, die asemhaling werk. PArty dae is dit net erger as ander en ek wil nie agoriphobia ontwikkel as gevolg van die nie. Ek sal laat weet hoe dit gaan en wat hulle gekry het. Baie groete, Michelle.

Reply to Michelle
Posted by: Sammy | 2012/11/26

Hi Michelle ek het simpatie met jou ek was lank op Triphasil en het presies dieselfde oorgekom toe ek dit los om swanger te raak ek het die verskriklikste paniekaanvalle gekry - in so ''n mate dat ek gedink het ek gaan dood. So ek stem nie saam met die Doc nie ek dink die pille het ''n effek of die ontrekking daarvan. Ek is ook nie vir anti-depresante nie. Ek het my paniekaanvalle leer beheer deur as ek voel dit begin (my hande het vreeslik begin sweet en my hart het wild geklop) baie diep en egalig begin asemhaal en so stadig moontlik tot 10 getel en my gedagtes op iets anders gefokus. Ek weet dit is die aakligste gevoel en dit affekteer al jou geliefdes om jou. Maar daar is hoop dit is vandag presies 15-jaar laas wat ek ''n aanval gehad het. Sterkte vir jou!

Reply to Sammy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement