advertisement
Question
Posted by: Anna | 2009/06/16

Hormone

My suster is 53 en op hormoonpille wat haar gp voorgeskryf het- sy voel dit is nie reg vir haar nie want sy het al die simptome van ' n hormoontekort mens - kort van draad humeurig.Wat sy eintlik wil weet na watter expert moet mens gaan want sy voel te sleg om haar gp aanstoot te gee.Is daar lys van drs in Kaapstad en omstreke.Sy het teruggegaan na gp en die het toe net nog ' n kalmeerpil of iets voorgestel.Vir mammogram gegaan en toe het die dr.daar gesê  die vrouens wat na haar kom is omtrent almal op ander pille - voel nog altyd te sleg om dit vir haar gp te noem.Ons oudste suster het borskanker gehad op 37 en die suster wat wil weet het nooit kinders gehad nie.Weet is bietjie deurmekaar maar kan nog inligting verstrek as verlang.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anna
Sy kan enige ginekoloog gaan sien. Mens moet ook maar versigtig wees met hormoon aanvulling as daar 'n geskiedenis van borskanker in die familie is
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement