advertisement
Question
Posted by: andre | 2008/07/20

hormone

hi doc

ek is 23 en het vit 3 jaar lank steroid cycles gevat en is nou al 2 jaar af van als,maar ek het nou onlangs n effek gekry wat n mens gowoonlik kry as jy op n hoe dosis testosterone is,waar jou nippels(of in my geval net 5mil onder my nippels)se kliere opswel en dit word nogals seer,ek was na my dokter toe en sy het eers vermoed dat dit dalk kanker kon wees,maar ek was toe vir n sonar en die doc by die sonar het niks gekry behalwe opgeswelde kliere nie
hy het vir my gese dis niks om oor te stres nie en ek sal moed wag dat dit weg gan soos my lyf weer balenseer.

ek weet altyd na of op n cycle het ek clomid(anti estrogeniese pil)gevat wat dit wegvat,maar dit warrie my dat ek dit so lank nadie tyd kry,kan ek mmar net weer clomid vat of is daar iets anders wat ek dalk kan doen

soos ek se 2 ander dokters het gese ek moed dit maar uitwag(ek het hulle nie gvrae oor clomid nie)maar dis nogal seer

groete
andre

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Andre
Jong, ek sou nie Clomid gebruik nie ( sien die newe effekte - http://www.rxlist.com/cgi/generic/clomiph_ad.htm), maar probeer vit B 6 100 mg per dag vir so week (probeer Lactosec kry)- dit behoort te help. Smeer bietjie Voltaren jel aan vir die pyn.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement