advertisement
Question
Posted by: lizelle | 2008/06/03

hoor infeksie

Hi Doc

Ek wil net weet ek het Sondag oggend op gestaan met 'n oor wat toe is en oor pyn, het Maandag die docktor gaan sien hy het my ore oop gespuit om die wax uit te kry en se toe die oor wat toe is lyk rooi en dit is infeksie is vir 3 dae lank om een antibiotica per dag en op peniselin ek wil net weet hoe lank sal dit vat tot dat die toe oor weer oop sal wees die doc het gese ek moet hom Vrydag weer kom sien as dit nie reg is nie, maar wat sal hulle volgende moet doen om my oor oop te kry kan daar miskien nog wax in wees of nie,?

Hulp sal waardeer word

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lizelle
Die toe gevoel is waarskynlik agv vog in die middeloor. Spuit Drixine neussproei in jou neus elke 12 ure - dit maak die Eustachius buisie tussen die agterkant van jou neus en oor oop en help die dreinasie. Jy kan ook 'n slymlosmaak middel soos Bisolvon drink.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement