advertisement
Question
Posted by: KAREN | 2009/08/25

HOOP U KAN HELP!

HI. EK HET NIE " LABOUR"  VRAAG NIE, MAAR HOOP DAT U MY DALK SAL KAN HELP. EK WEET NIE WAAR OM ANDERS ANTWOORDE TE KRY. ONS HET N HUIS GEKOOP EN TOE ONS WIL BEGIN MET VERBETERINGS EN LAAT PLANNE OPTREK AGTER GEKOM DIE ERF IS NIE SO GROOT SOOS HY MOET WEES NIE. TOE HET ONS N LANDMETER GEKRY OM TE KOM KYK WAAR LE DIE FOUT. WAT TOE AGTER GEKOM HET N STUK VAN ONS GROND LE IN DIE BURE SE ERF. HULLE HET HEELWAARSKYNLIK JARE GELEDE DIE HUIS VERKEERD GEBOU EN TOE SOMMER DIE MUUR GESKYF OM DIE PROBLEEM OP TE KLAAR, SIENDE DAT AS ONS ONS MUUR GAAN SKYF NA WAAR HY MOET WEES GAAN HY ONDER HULLE DAK SIT NET ONDER HULLE GEUTE. MY VRAAG IS DUS, WAT STAAN ONS TE DOEN? WIE IS VERANTWOORDELIK VIR WAT VOLGENS WET? WIE MOET BETAAL VIR DIE SKYF VAN DIE MUUR, HULLE OF ONS OF MOET DIT OM DIE HELFTE WEES? DIS N BAIE LANG MUUR 64 METER. ALMAL SE ONS IS GEREGTIG OM DIE MUUR TE SKYF DIS ONS GROND MAAR DIT GAAN N DUUR STORIE WEES SO EK WIL NET GRAAG WEET WAT ONS HULLE DALK VOOR KAN AANWOORDELIK HOU VOOR VOLGENS WET? SAL DIT BAIE WAARDEER AS U MY ASB LEIDING KAN GEE OOR WAT OM TE DOEN EN WAT DIE WET SE. DANKIE BAIE, KAREN.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageLabour lawyer

HOOP U KAN HELP!

Unfortunately we can't help you with this question, you need to get specialised advice. We are labour lawyers.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement