advertisement
Question
Posted by: Petro | 2011/09/08

Hoogste eerbetoon aan ''n goeie vrou

Ek is met die hoogste eer beloon deur my man. Ek is/was die beste gade ooit. Gereeld seks, nooit te moeg vir my man. Hom verdra en bygestaan met sy drank probleem.
Alles is sy besigheid vir hom gedoen. Wanneer hy sy vingers geklap het het ek gespring.
Hom goed versorg.

My beloning?
Hy besoek ''n prostituut en betaal vir seks
Glo my hy het geld, maar ek moet raap en skraap. Nooit vir geld gevra, maar hard gewerk en gesukkel. Ek het my eie beroep beoefen en saans sy kantoorwerk gedoen.

Ek voel vernederd en kwaad.

Hoe nou verder?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Petro

Jy sal beslis so voel, maar daar is definitief hoop. Begin deur beheer van jou lewe te neem en konsulteer 'n psigiater vir struktuur om beheer te neem van die situasie en om positiewe besluite te neem wat jou lewe sal verbeter.

Groete en sterkte




Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement