advertisement
Question
Posted by: Petro | 2011/09/08

Hoogste eer aan my goeie vrou

Ek is met die hoogste eer beloon deur my man. Ek is/was die beste gade ooit. Gereeld seks, nooit te moeg vir my man. Hom verdra en bygestaan met sy drank probleem.
Alles is sy besigheid vir hom gedoen. Wanneer hy sy vingers geklap het het ek gespring.
Hom goed versorg.

My beloning?
Hy besoek ''''n prostituut en betaal vir seks
Glo my hy het geld, maar ek moet raap en skraap. Nooit vir geld gevra, maar hard gewerk en gesukkel. Ek het my eie beroep beoefen en saans sy kantoorwerk gedoen.

Ek voel vernederd en kwaad.

Hoe nou verder?


Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

It sounds as though the "relationship" has been all about him, and what he wants. Maybe you've been doing far too much for him, and letting him feel he can do as he pleases, without considering how you might feel about things.

He's not the only fish in the ocean, and may only dimly appreciate all you do if you left him, which may be your only real chance of making for yourself the happy life you deserve. I suspect he wouldn't be interested in genuinely taking part in marriage counselling.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: cybershrink | 2011/09/10

It sounds as though the "relationship" has been all about him, and what he wants. Maybe you've been doing far too much for him, and letting him feel he can do as he pleases, without considering how you might feel about things.

He's not the only fish in the ocean, and may only dimly appreciate all you do if you left him, which may be your only real chance of making for yourself the happy life you deserve. I suspect he wouldn't be interested in genuinely taking part in marriage counselling.

Reply to cybershrink
Posted by: billy | 2011/09/09

Aangesien jy self ''n beroep het en selfonderhoudend is, glo ek nie jy moet jou tyd en krag verder mors op die ondankbare man nie, skei en begin van voor af

Reply to billy
Posted by: Robbie | 2011/09/09

ek is jammer om dit te hoor Petro, ek verstaan ook nie altyd nie dat party mans/vrouens gee als en kyk na hulle ander helftes en dan kry jy die wat ons het wat niks waardeer en jou misbruik tot daar oook niks oor is nie. Miskien moet jy maar probeer van sy geld in die hande kry en vir jou bê re want ek dink nie hy gaan afsien van prostitute nie, miskien moet jy hom maar in ''n hoek druk en demands maar maak en hopelik kan jy darem iets uit dit kry. Nogmaals ek is jammer dat jy deur sulke gemors moet gaan, as jy hom nog nie gekonfronteer het nie, doen dit maar probeer jou emosie in toom hou deur normaal te gesels en kyk wat sy reaksie is. Maar ek kan sê  los hom maar ek weet nie wat deur jou kop gaan nie, maar gaan sit mooi en dink wat jou gelukkig sal maak.

Reply to Robbie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement