advertisement
Question
Posted by: Elmarie | 2012/05/06

hoofpyne

Motorbotsing gehad. Het 24uur elke dag hoofpyn

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Elmarie,

Daar is net eenn manier om vas-te-stel waarvandaan jou pyn kom – u moet ‘n mediese ondersoek laat doen, insluitend n neurologiese ondersoek, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Dr Shevel | 2012/05/12

Beste Marie-Louise,

Dit is ongelukkig nie moontlik om op die afstand ''n diagnose te maak nie. Die depressie, ''mood swings'', irritasie kan almal ''n gevolg wees van die konstante pyn.

Al manier dat ons vir jou kan help is as jy na Johannesburg toe kan kom vir ''n volledige ondersoek en diagnose. As dit moontlik is dan kan u 0861678911 bel vir verdere inligting.

Reply to Dr Shevel
Posted by: Marie-Louise Williams | 2012/05/11

Hallo dokter

Ek is so 3 jaar terug ge diagnoseer met hewige depressie maar geen antidepressante help nie. ek het kronies hoofpyn aan my linker kant net so 4cm bokant my slaap. ek het mood swing is baie geiriteerd slaap sleg en raak naar en bewerig sodra die hoofpyn begin. ek het al goed gebruik vir migraine, adcodols wat ek tot en met 8 per dag drink die kopseer hou op vir so 10 minute en dan begin dit maar net weer sterk. ek het al gedink dit is n brain tumor om dat my ma laas jaar 9 augustus oorlede aan kanker is kan u my asb raad gee. ek is al moedeloos ek bly in upington al 9 jaar en hier is nie spesialiste wat ek kan gaan sien nie. partykeer raak ek vreeslik vergeet agtig ook doen goed wat ek glad nie bewus was wat ek doen nie asb ek vra weer help my asb

Reply to Marie-Louise Williams
Posted by: Headache expert | 2012/05/07

Beste Elmarie,

Daar is net eenn manier om vas-te-stel waarvandaan jou pyn kom – u moet ‘n mediese ondersoek laat doen, insluitend n neurologiese ondersoek, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement