advertisement
Question
Posted by: Karen | 2009/06/18

Hoofpyne

Dokter, ek wonder of jy my kan help. Ek kry steekpyne (nogal gereeld) regs bo in my kop. Altyd op dieselfde plek. Ek is 30. Wat kan dit veroorsaak? My bloeddruk is normaal.

Dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Karen
Dit hang af hoe erg dit is - daar is 'n tipe migraine wat ons "yspik hoofpyne" noem wat nogal erg seer steekpyne in die kop kan veroorsaak vir 'n kort tydtjie ( paar sekondes) Praat met jou dokter want daar is medikasie soos indocid wat mens kan neem om dit te voorkom as dit vir hom lyk of dit dit kan wees
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: hets | 2015/08/09

Halo dokter my 6 jarige seun kry baie keer hoofpyne dan word hy baie warm wat moet ek doen

Reply to hets
Posted by: soph | 2014/05/24

Helo dokter ek is 43 my bloeddruk is normaal maar ek kry gereeld pyne in (die) linkerkant van my slaap. Dankie

Reply to soph
Posted by: soph | 2014/05/24

Helo dokter ek is 43 my bloeddruk is normaal maar ek kry gereeld pyne in (die) linkerkant van my slaap. Dankie

Reply to soph
Posted by: soph | 2014/05/24

Helo dokter my bloeddruk is normaal maar ek kry aanhoudend pyne in (die) linkerkant van my slaap

Reply to soph

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement