advertisement
Question
Posted by: Ria | 2009/02/21

Hoofpyne

Hi,

My skoonma kla op hierdie stadium van erge hoofpyne, sy kan nie loop staan buk of le nie. Niks help nie. haar bloeddruk was onlangs iets soos 170/120 en sy het al voorheen ' n beroerte gehad.
Die dokter se blykbaar hy weet op hierdie stadium nie wat is fout met haar want haar bloeddruk is normaal, suiker is normaal.
Hulle het nie ' n mediese fonds nie en bly in Durban.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Ria

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Wees asseblief so vriendelik om my te verwittig oor watter chroniese bloeddruk medikasie sy tans gebruik, aangesien sy alreeds 'n beroerte gehad het. Dit is ook belangrik dat sy gereeld 'n kardio-vaskulere spesialis besoek.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement