advertisement
Question
Posted by: Gesiggie | 2008/10/07

Hoofpyne

Ek kry deesdae kroniese hoofpyne. Dit voel soms asof dit op my slape druk, oor die brug van my neus of net bokant my wenkbroue.

Is dit ' n tipiese spannings-hoofpyn en wat kan ek daarvoor neem om dit te laat skiet? die normale Panado en Compral breek nie my hoofpyne nie. Ek is ook naar en het nie ' n eetlus nie.

Dankie dokter.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Gesiggie
Het jy nie dalk 'n sinusinfeksie nie? Die naarheid kan van 'n post nasal drip wees? Laat jou dokter kyk, sommer ook na jou nek om te sien of jy nie dalk 'n nekspierspasma het nie. 'n Hoofpyn wat nie op gewone medisyne reageer nie, het gewoonlik 'n ander onderliggende oorsaak.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement