advertisement
Question
Posted by: AA | 2008/11/05

Hoofpyn, drukking in ore en verstandtand

My dogter, 22 jaar, kry vir die afgelope paar weke hoofpyn as sy soggens opstaan (sy voel dit aan haar voorkop) - later in die dag is dit dowwer - sy het ook ' n drukking in haar ore. Ek moet ook noem dat haar vier verstandtande uitgekom het en dat ons wel beplan om dit te laat verwyder. Dink u die verstandtande kan die rede vir die hoofpyn en die drukking in haar ore wees? Ons wil net seker maak dat dit wel die oorsaak vir haar hoofpyn is. Sy ly ook aan sinus (maar nie te erg nie).

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo AA
Dit kan van die verstand tande wees, ander oorsake kan swak visie of spierspasma in die nek wees. Mens moet maar by 'n punt begin en na alles kyk - wanneer laas is haar oë getoets? Jou GP kan dalk net na haar nek ook kyk.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: zania | 2014/12/12

Ek wil graag weet wat kan ek gebruik vir hoofpyn ek het selfs nekpyn oorpyn my mond is seer my verstand tande is uit.Wat is die beste pyn medikasie om te gebruik vir so erg pyn

Reply to zania
Posted by: Anonymous | 2014/03/12

Hello ek wil weet wat ek kan gebruik vir my hoofpyn ek loop al vir n hele week met hoofpyn en my ore pyn ook...my verstand tande is ook uit en is seer as ek my mond oop maak ek kan eers volgende week n afspraak gekry het by n dokter wat kan ek doen tot ek die dr gaan sien het?

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement