advertisement
Question
Posted by: Lizelle | 2011/03/03

HOOFPYN BY VIERJARIGE

My vierjarige kla konstant van hoofpyn al vir 2 dae. Ek het panado, ponstan en sitlpaine gegee, maar die hoofpyn gaan nie weg nie, slegs die koors verbeter. Wat kan die oorsaak wees (sy is by selfde kleuterskool al vir 4 jaar) en hoe kan ons dit voorkom?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Lizelle,

Dit is baie belangrik om 'n dokter te raadpleeg. Die kanse is dat dit niks ernstig is, maar in 'n vierjarige is dit noodsaaklik om so gou moontlik 'n mediese ondersoek te laat doen om seker te maak.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Headache expert | 2011/03/03

Beste Lizelle,

Dit is baie belangrik om 'n dokter te raadpleeg. Die kanse is dat dit niks ernstig is, maar in 'n vierjarige is dit noodsaaklik om so gou moontlik 'n mediese ondersoek te laat doen om seker te maak.

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement