advertisement
Question
Posted by: Karen | 2012-11-06

Hoofpyn

Hi Dok

Ek het die afgelope 3 dae ''n knaende hoofpyn. Dit word baie erg nadat ek iets gedrink het, dan is daar ''n steekpyn tussen my oë . Ek het ook opgelet sodra ek opstaan en loop dan is dit ook erger.

Dit voel nie of dit sinus kan wees nie, want my neus is oop en ek het geen postnasale drup nie.

Enige kommentaar sal welkom wees.

Dankie

Karen

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Karen

Jou simptome pas in met sinus kongestie. Jy hoef nie 'n toe neus en postnasale drup te he nie. Drukking in die frontale sinusse kan jou simptome verduidelik. Ek weet nie hoekom dit met die inname van vloeistof geassosieer is nie. Konsulteer jou dokter vir 'n ondersoek om sinusitis of 'n spanningshoofpyn uit te skakel. Intussen kan jy Myprodol kapsules gebruik om die pyn te verlig.

Groete

Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

10
Our users say:
Posted by: lee | 2014-03-13

Ek het n knaende Hoofpyn as ek aan my kopvel vat dan is dit seer en is net aan die eenkant het megrane coctail geneem maar die pyn is nog steeds daar help

Reply to lee

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.