advertisement
Question
Posted by: Anon | 2011/11/27

Hoofpyn

Hallo doc, vandag is die 5de dag wat ek die hoofpyn aan die regterkant van my kop (by my tempels) het en vandag voel ek dit ook by my voorkop. Ek staan soggens op met dit en as ek my kop stil hou, is dit meeste van die tyd weg, maar as ek afkyk of my kop links of regs draai of selfs van ''n stoel af opstaan is dit erg. Ek het begin Myprodol tab. drink, maar is nie seker of dit werk nie, want ek gaan le en probeer altyd om te slaap, as ek opstaan is die hoofpyn terug. Is dit stres of sinus, wat kan ek doen, het nie nou geld vir die dokter nie(mediese fonds uitgeput). Was onder geweldige stres onlangs, maar die ergste is nou verby. Ek is 43jarige vrou. Help asb. Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Anon,

Al is jou medies uitgeput is daar ongelukkig net een manier waarmee ons jou kan help.

Dit is belangrik dat u n mediese ondersoek laat doen deur hoofpyn spesialiste, insluitend n neurologiese ondersoek, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Maritza | 2012/01/30

Ek het noual van saterdag af hierdie verskriklike hoofpyn en die pyn skiet deur na my ore toe en my ore is net so seer. Wat kan ek doen en is dit ernstig? Dit is noual so van Saterdag af.

Reply to Maritza
Posted by: Irene du Preez | 2012/01/27

My hoofpyn begin aan my regter slaap na ''n dag beweeg dit af in my kopbeen, my regter oor pyn en my kliere is geswel, die dag daarna pyn my kakbeen en tande en ''n ruk daarna swel my tong en ek sukkel om te praat. Het Maxel (die wafer) en epilepsie pille gekry om te gebruik. Niks help!

Reply to Irene du Preez
Posted by: Headache expert | 2011/11/28

Beste Anon,

Al is jou medies uitgeput is daar ongelukkig net een manier waarmee ons jou kan help.

Dit is belangrik dat u n mediese ondersoek laat doen deur hoofpyn spesialiste, insluitend n neurologiese ondersoek, om seker te maak dat daar nie n ernstige oorsaak is vir die pyn. Gelukkig, in die groot meerderheid hoofpynleiers is dit nie die geval nie. As daar vasgestel is dat daar nie n ernstige problem is nie, dan is dit nodig om te diagnoseer waarvandaan kom die pyn. Om dit te doen is die beste benadering n “multidisiplinere” een. Daar is so veel verskillende strukture in die kop, dat nie een tiepe dokter al die kennis het – n oogaarts sal net na die oe kyk, n tandaarts na die tande, ens. Daarom is dit nodig om die kennis te gebruik van verskeie dokters, en sodoende al die bydraende faktore te identifiseer.

Hoofpynlyers het dikwels ‘n slegte Lewenskwaliteit, as gevolg van die konstante pyn en verwante simptome. Vir ‘n gratis evaluasie van U Lewenskwaliteit, gaan na http://www.headacheclinic.co.za/

Die inligting is verskaf deur die multidisiplinere span van The Headache Clinic in samewerking met The International Headache Society en die Suid Afrikaanse Institut vir Hoofpyn en Migraine. Om die spesialiste te raadpleeg, bel asseblief 0861 678 911 (Johannesburg, Kaapstad, Durban).

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement