advertisement
Question
Posted by: Annelize | 2011/01/19

Hoofpyn

November 2008 was ek in ''n motor ongeluk. Ek het onderandere my kop, aan die regter kant, hard teen die motor gekap. By die hospitaal het hulle net x-strale geneem om te bepaal om ek my net beseer het.
Van so middel laas jaar af, as ek begin moeg raak, sal daardie kant van my kop so dowwe pyn begin kry. Dit sal volg met so paar vinnige skerp pyne.
Kan dit asgevolg van die ongeluk wees of is dit dalk net my verbeelding?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hi Annelize
Dit kan dalk van die ou besering wees - laat jou dokter jou goed ondersoek en kyk of dit 'n spierspasma is wat jy kry aan daai kant, en of daar enige neurologiese simptome is wat dalk 'n breinscan sal benodig. Dis maar beter om versigtig te wees en dit nie te ignoreer nie.
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2011/01/19

Hi Annelize
Dit kan dalk van die ou besering wees - laat jou dokter jou goed ondersoek en kyk of dit 'n spierspasma is wat jy kry aan daai kant, en of daar enige neurologiese simptome is wat dalk 'n breinscan sal benodig. Dis maar beter om versigtig te wees en dit nie te ignoreer nie.
dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement