advertisement
Question
Posted by: Lizzy | 2010/12/16

Hoofpyn

Hallo Dokter

Ek kry gereeld hoofpyn, met naarheid en lighoofdigheid daarmee saam.
Watse tipe hoofpyn is dit?

Baie dankie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lizzy
Dit kan 'n migraine tipe hoofpyn wees. Migraine is gewoonlik aan die een kant van die kop, kloppend en kan vooraf gegaan word deur simptome soos ligflikkers of ander simptome. Gewone pynpille help selde vir migraine. Jou dokter kan vir jou iets gee om dit te voorkom as dit baie gereeld gebeur.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010/12/16

Hallo Lizzy
Dit kan 'n migraine tipe hoofpyn wees. Migraine is gewoonlik aan die een kant van die kop, kloppend en kan vooraf gegaan word deur simptome soos ligflikkers of ander simptome. Gewone pynpille help selde vir migraine. Jou dokter kan vir jou iets gee om dit te voorkom as dit baie gereeld gebeur.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement