advertisement
Question
Posted by: buddie | 2010-08-30

Hoofpyn

Dr, my vrou kry die vreeslikste hoofpyn , daar is toe vasgestel dat haar oogdruk baie hoog is (20 tot 25 ) sy het oogdruppels by die oogspesialis gekry, dit vat die pyn agter die oe weg, maar dan sit sy nog met die hoofpyn wat ''n "  gefluit "  in haar ore veroorsaak. Kan dit wees dat sy hoe bloeddruk het, wanneer sy ons dr. besoek is haar bloeddruk altyd reg.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Buddie
Hoe bloeddruk gee nie altyd simptome nie, en as dit altyd reg is as jou dokter toets is dit onwaarskynlik die oorsaak. Die gefluit in haar ore kan van tinnitus wees (middeloor probleem) en die hoofpyn kan 'n migraine wees. Migraine is gewoonlik kloppend en aan die een kant. Spanningshoofpyn is albei kante en drukkend. Het jou dokter al daarna gekyk?
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cyberdoc | 2010-08-30

Hallo Buddie
Hoe bloeddruk gee nie altyd simptome nie, en as dit altyd reg is as jou dokter toets is dit onwaarskynlik die oorsaak. Die gefluit in haar ore kan van tinnitus wees (middeloor probleem) en die hoofpyn kan 'n migraine wees. Migraine is gewoonlik kloppend en aan die een kant. Spanningshoofpyn is albei kante en drukkend. Het jou dokter al daarna gekyk?
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement