advertisement
Question
Posted by: Linda | 2010/03/26

Hoofpyn

Hi Doc

Die laaste paar weke word ek elke nou en dan in die oggend wakker met ''n erge hoofpyn en my linkeroog is altyd bloed belope. Wat sal dit veroorsaak?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Linda
dit kan 'n tipe migraine wees, of dalk 'n spierspasma in jou bo-rug of nek wat dit veroorsaak. Ek dink jou dokter moet tog kyk of daar nie enige neurologiese simptome is wat met 'n breinscan ondersoek word nie. Gevaar simptome van hoofpyn ( rooi vlaggies ) is:
1. swakheid, dubbelvisie, spraak probleme
2. nekstyfheid
3. skielike hoofpyn wat in sekondes ondraaglik word
4. koors gewigverlies visie stoornis met pyn oor slape
5. 'n hoofpyn wat "anders" as gewone kopseer is en nie reageer op pynpille nie
6. hoofpyn wat geleidelik al hoe erger word
7. rooi oog en sien "halo's" om ligte
8. Die hoofpyn maak jou wakker in die nag
As jy van hierdie simptome het moet jy defnitief you dokter sien.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2010/03/26

Hallo Linda
dit kan 'n tipe migraine wees, of dalk 'n spierspasma in jou bo-rug of nek wat dit veroorsaak. Ek dink jou dokter moet tog kyk of daar nie enige neurologiese simptome is wat met 'n breinscan ondersoek word nie. Gevaar simptome van hoofpyn ( rooi vlaggies ) is:
1. swakheid, dubbelvisie, spraak probleme
2. nekstyfheid
3. skielike hoofpyn wat in sekondes ondraaglik word
4. koors gewigverlies visie stoornis met pyn oor slape
5. 'n hoofpyn wat "anders" as gewone kopseer is en nie reageer op pynpille nie
6. hoofpyn wat geleidelik al hoe erger word
7. rooi oog en sien "halo's" om ligte
8. Die hoofpyn maak jou wakker in die nag
As jy van hierdie simptome het moet jy defnitief you dokter sien.
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement