advertisement
Question
Posted by: Helena | 2009/08/22

Hoofpyn

Hallo Dokter

Ek kry verskriklike kopseer, wat gepaard gaan met naarheid. Soms is dit so erg dat ek of erg hardlywig is of ' n " loop"  maag het. Ek verloor soms my sig en lig affekteer my erg. Ek drink gewoontlik Syndols as ek so voel, en dan raak my hele lyf lam en wil ek dan net slaap, amper asof ek " high"  raak.

Moet ek my laat toets of kan ek net iets by die apteek koop?

Groete,
Helena

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Helena

Ek stel voor dat jy jou dokter konsulteer, aangesien dit klink asof jy migraine kry wat spesifieke behandeling nodige het. Hierdie medikasie is slegs op voorskrif beskikbaar. Jou dokter sal verdere ondersoeke moet doen om migraine te bevestig.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement