advertisement
Question
Posted by: Nikki | 2011/02/18

hoof pyne

Hi Dok ek het eeg gedoen met uitstlag abnormale regterbrein Tipe epilepsie - doen brein scan geen fout maar ek kry steek pyne aandie regter kant van my kop baie keer naby my slape ek het gevra wat die oorsaak is van die abnomale rekterbrein dr het gese hy weet nie dit gebeur party keer maar ek is bekommerd ek het nog nie epilepsiese aanval gekry nie .
Ek was wel vir 2 keer slegs n sekond afwesig maar dit was hoekom die dr gaan sien het Tans op miliktim 100mg ek kry ook anxiety aanvalle gebruiktsymbalte 60mg
Colstrol en bloeddruk was vir nekoperasie die 6 Okt 2010
Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Nikki

Ek is onseker waarmee jy hulp nodig het. Wees asseblief so vriendelik om uit te brei op jou navraag.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement