advertisement
Question
Posted by: Ansia | 2011/07/14

Hoof PYN met sagte plekke op my skedel

Hello ek het konstant hoofpyn en niks hel nie en ek sit met sagte plekke op my skedel dit voel of my skedel van mekaar af weg trek en ek weer sagte plekkies kry soos n babatjie en is 50 jaar oud. Ek het x-trale al laat neem maar hulle tel niks op nie ek is raad op die doc wat ek gaan sien het se hulle het nog nooit so iets tee gekom nie asb HELP

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageHeadache expert

Beste Ansia,

Ek dink die beste sal wees as ons met mekaar kan gesels – ek het meer inligting nodig. Kan u my asb enige dag na 4nm bel op 0825555763

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Bonita | 2015/09/04

Ansia en Eurika, ek ook in my vroeg 50's, het dieselfde probleem met skedel wat ooptrek, die lengte en breedte van wysvinger, kry nie baie hoofpyn maar dit voel soms kriewelrig en jeukerig by tye en soms voel dit asof daar n sakkie met vloeistof is wat oopgegaan het, dn voel jy die vloeistofsoos dit versprei. wil graag weet of julle hulp gekry het en wat die uitkoms was. Sal bly wees as ek ook kan weet wat dit is, want dis nogal lastig daai gevoel. groete Bonita 0729590377

Reply to Bonita
Posted by: Eurika | 2013/07/11

Hi Ansia, Ek het dieselfde probleem is ook vroeg 50"s maar ek het nie hoofpyn nie maar my skedel trek ook oop en dis duidelik voelbaar. Het jy toe hulp bekom met die hoofpyn. Hou my asb ophoogte wat die uitkoms is van al die toetse. Sterkte en groete, Eurika 034 632 1695

Reply to Eurika
Posted by: Headache expert | 2011/07/17

Beste Ansia,

Ek dink die beste sal wees as ons met mekaar kan gesels – ek het meer inligting nodig. Kan u my asb enige dag na 4nm bel op 0825555763

Reply to Headache expert

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement