advertisement
Question
Posted by: RINA | 2009/12/01

HOODIA

HI DOC. IS HOODIA VEILIG OM TE GEBRUIK EN WERK DIT? WANNEER MENS OPSOEK IS NA N HOODIA PRODUK WAT SAL MENS NA KYK OM TE VERSEKER DIS N GOEIE PRODUK EN VORM VAN HOODIA? IS DAAR N HOODIA PRODUK WAT U SAL AANBEVEEL? EK SUKKEL VREESLIK OM MY EETLUS ONDER BEHEER TE PROBEER KRY OM GEWIG TE VERLOOR. WERK SO HARD DAARAAN OM REG TE EET EN ELKE DAG TE OEFEN MAAR SWOEG DAN VIR IETS WAT EK NIE MOET OF MAG EET NIE EN DAN IS AL DIE RES VAN DIE MOEITE VERNIET. DANKIE VIR U HULP.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Rina
Sover ek weet is dit veilig. Daar is egter baie produkte op die mark wat nie regtig die "regte" hoodia bevat nie, of heeltemal te min bevat of allerhande ander slegte bestanddele inhet. Lees hierdie artikel: http://www.health24.com/dietnfood/Weight_Centre/15-51-2974-2978,37344.asp
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: cyberdoc | 2009/12/01

Hallo Rina
Sover ek weet is dit veilig. Daar is egter baie produkte op die mark wat nie regtig die "regte" hoodia bevat nie, of heeltemal te min bevat of allerhande ander slegte bestanddele inhet. Lees hierdie artikel: http://www.health24.com/dietnfood/Weight_Centre/15-51-2974-2978,37344.asp
Dr Bets

Reply to cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement