advertisement
Question
Posted by: RINA | 2009/12/01

HOODIA

HI DOC. IS HOODIA VEILIG OM TE GEBRUIK EN WERK DIT? WANNEER MENS OPSOEK IS NA N HOODIA PRODUK WAT SAL MENS NA KYK OM TE VERSEKER DIS N GOEIE PRODUK EN VORM VAN HOODIA? IS DAAR N HOODIA PRODUK WAT U SAL AANBEVEEL? EK SUKKEL VREESLIK OM MY EETLUS ONDER BEHEER TE PROBEER KRY OM GEWIG TE VERLOOR. WERK SO HARD DAARAAN OM REG TE EET EN ELKE DAG TE OEFEN MAAR SWOEG DAN VIR IETS WAT EK NIE MOET OF MAG EET NIE EN DAN IS AL DIE RES VAN DIE MOEITE VERNIET. DANKIE VIR U HULP.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Ek kan op hierdie stadium nie die gebruik van enigeen van die beskikbare Hoodia produkte aanbeveel nie, omdat die wetenskaplike navorsing oor hierdie produk nog nie voltooi is nie. Ons weet bv nog nie of die produkte newe-effekte veroorsaak, of dit interaksies toon met ander middels en of die produkte wat tans as Hoodia verkoop word, genoeg van die korrekte ekstrak bevat om gewigsverlies te veroorsaak, al dan nie. Ons sal moet wag tot die navorsing en toetse voltooi is. Klik op ‘Diet’ bo aan hierdie bladsy en doen ‘n Soektog met ‘Hoodia” om die artikel 'Hype about Hoodia' te vind. Gesels op hierdie stadium liewer met jou geneesheer oor die gebruik van produkte soos Reductil of Ciplatrim of Xenical om jou te help om gewig te verloor.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Paixekeh | 2010/12/21

Maybe I`ll be Captain Obvious, but... it''s only few days to New Year last, so let''s be happy!
Hoho3ho!)

Reply to Paixekeh
Posted by: DietDoc | 2009/12/02

Ek kan op hierdie stadium nie die gebruik van enigeen van die beskikbare Hoodia produkte aanbeveel nie, omdat die wetenskaplike navorsing oor hierdie produk nog nie voltooi is nie. Ons weet bv nog nie of die produkte newe-effekte veroorsaak, of dit interaksies toon met ander middels en of die produkte wat tans as Hoodia verkoop word, genoeg van die korrekte ekstrak bevat om gewigsverlies te veroorsaak, al dan nie. Ons sal moet wag tot die navorsing en toetse voltooi is. Klik op ‘Diet’ bo aan hierdie bladsy en doen ‘n Soektog met ‘Hoodia” om die artikel 'Hype about Hoodia' te vind. Gesels op hierdie stadium liewer met jou geneesheer oor die gebruik van produkte soos Reductil of Ciplatrim of Xenical om jou te help om gewig te verloor.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement