advertisement
Question
Posted by: RINA | 2009/12/01

HOODIA

HI DOC. IS HOODIA VEILIG OM TE GEBRUIK EN WERK DIT? WANNEER MENS OPSOEK IS NA N HOODIA PRODUK WAT SAL MENS NA KYK OM TE VERSEKER DIS N GOEIE PRODUK EN VORM VAN HOODIA? IS DAAR N HOODIA PRODUK WAT U SAL AANBEVEEL? EK SUKKEL VREESLIK OM MY EETLUS ONDER BEHEER TE PROBEER KRY OM GEWIG TE VERLOOR. WERK SO HARD DAARAAN OM REG TE EET EN ELKE DAG TE OEFEN MAAR SWOEG DAN VIR IETS WAT EK NIE MOET OF MAG EET NIE EN DAN IS AL DIE RES VAN DIE MOEITE VERNIET. DANKIE VIR U HULP.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImagePharmacist

Hoodia is nog nie amptelik deur die grrot internasionale regulerende liggaame as effektief of veilig verklaar nie, en tot dan moet dit nie as die alfa en omega van eetlusbeheer gesien word nie. Dit lyk egter belowend. 'n produk wat jy met gemoedsrus kan gebruik is Planet Hoodia se Hoodia Kapsules

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: pharmacist | 2009/12/02

Hoodia is nog nie amptelik deur die grrot internasionale regulerende liggaame as effektief of veilig verklaar nie, en tot dan moet dit nie as die alfa en omega van eetlusbeheer gesien word nie. Dit lyk egter belowend. 'n produk wat jy met gemoedsrus kan gebruik is Planet Hoodia se Hoodia Kapsules

Reply to pharmacist

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement