advertisement
Question
Posted by: Essie | 2009-09-23

Honger al het ek geë et

Ek eet klein porsies kos dwarsdeur die dag (6-8 klein porsies ipv 3 groot maaltye), maar nie ' n halfuur nadat ek geë et het, is ek al weer honger - my maag rammel en ek voel regtig honger! Al drink ek dan water, bly die honger knaag.
Enige hulp?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Essie
As jy gedurig honger is dan moet jy miskien vir jou dokter raadpleeg ingeval jy aan 'n insulienwanbalans ly. Die dr sal die aangewese toetse laat doen. Indien jy well aan insulienweerstand ly, is dit noodsaaklik om 'n dieetkundige te spreek oor lae-GI diëte aangesien dit nogal ingewikkeld is aan die begin tot jy daaraan gewoon is. Besoek die Webwerf van die Assosiasie vir Dieetkunde in SA by: www.dietetics.co.za en kliek op "Private Practising" om 'n dieetkundige in jou gebied te vind. Om meer te lees oor lae-GI diëte, kliek op 'Diet' bo aan hierdie bladsy en dan op "Weight loss" en "The Glycaemic Index". Besoek ook die Webwerf van die "Glycemic Index Foundation of SA" by: www.gifoundation.com oor wenke en boeke oor die onderwerp.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement