advertisement
Question
Posted by: Nina | 2009/11/17

honger

ek ervaar tans iets wat vir my baie snaaks is. is op weighless en ek eet pronutro as ' n carb in die oggend. maar vind dat ek ' n uur en ' n half daarna skreeu honger is. die groepleier het aanbeveel dat ek 2 carbs in die oggende eet. dit het presies dieselfde uitwerking.
nou het ek uitgevind dat as ek my joghurt en vrug in die oggend vir ontbyt eet ek tot omtrent 11 uur kan gaan voordat ek honger word. ( ek eet so 07:00 my ontbyt)
wat sou die rede hier voor wees?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Nina
Sien asb my antwoord hieronder.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Johan | 2009/11/17

Nina
My vrou hou daarvan om my Oats te voer vir ontbyt, dan is ek net soos jy 10uur honger. Ek kan niks eet en maklik 13:00 toe gaan. Wat werk is as jy 9:00 2 gekookte eiers eet. Later as 7 uur in die oggend en dan hou mens lekker tot middag ete. Gekookte eiers pak maklik in werk toe en kan maklik geeet word.
Sterkte dit sukkel maar.

Reply to Johan
Posted by: DietDoc | 2009/11/17

Beste Nina
Sien asb my antwoord hieronder.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement