advertisement
Question
Posted by: Tania | 2010-01-12

Hondsdolheid?

Hallo Dr.

Ek was by n vrou wie se hond my gebyt het, deur my jeans maar wel deur die vel. Ek het gegaan vir n klem in die kaak inspuiting, maar niks vir hondsdolheid gekry nie, want die dr. se in die Weskaap is nie veel gevalle nie. Ons bly in Durbanville.

Die vrou was gelukkig besorg, en het gese sy betaal vir die inspuiting en dr besoek, maar nadat ek oor die telefoon met haar gepraat het, is ek bietjie bekommerd. Sy se na hulle van vakansie af gekom het, is die hond kwaaier. Die hond het seergekry aan die een kant van sy gesig, maar hulle was nie daar om te weet wat gebeur het nie. Dit is n swart en wit hond, die soort wat ek dink skaaphonde genoem word, en sover ek weet is hulle gladnie aggresief nie. Sy se dis die eerste keer dat die hond iemand byt. Dit bekommer my, want ek dink een van die simptome van hondsdolheid is dat hulle meer aggresief word. Sy is wel dragtig, so ek weet nie of dit dalk dit kan wees nie? Moet ek haar vra om die hond te laat toets vir hondsdolheid, dis goedkoper blykbaar as om self vir die reeks inspuitings te gaan en natuurlik baie minder moeite as mens die hond eerder kan toets? Weet dr dalk wat dit om en by kos om die hond te toets? Ek is bang dis dalk n ander hond wat die hond gebyt het en sy wonder veroorsaak het, mens weet nooit.

Wat sou dr. voorstel?

Baie dankie

Tania

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Tania

As 'n hond met hondsdolheid simptome begin lewe hulle gewoonlik net vir 7-10 dae voor hulle doodgaan.

Ek dink daar is net een persoon in die wereld wat hondsdolheid oorleef het na die simptome begin het. Ek dink jy behoort veilig te wees as die hond wat jou gebyt het nie sieker is nie.

Lees bietjie oor dit op die internet, 'n baie scary siekte!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016-07-24

My hondjie van 9weke oud het my verlede sondag gebyt omdat ek per ongeluk op haar getrap het.Ons het getrek en alles was dol, die apteker het gese hy dink nie dis nodig vir n spuit nie.Maar nou van gister af is my lyf vreeslik seer,kan dit maar net van die trek en uitpak wees dat ek verniet bekommerd is ??

Reply to Anonymous
Posted by: Tilla nel | 2014-10-04

Ek is januarie deur a homd gebyt en wel dadelik ge ent, ek wil graag weet hoe lank di inspuiting hou want eks vanoggend deur a vreemde kat gebyt en gekrap

Reply to Tilla nel
Posted by: Hondsdolheid | 2010-01-14

Sover ek weet moet jy binne 48uur inenting gekry het teen hondsdolheid andersins is dit te laat.

Reply to Hondsdolheid
Posted by: Cybervet | 2010-01-14

Hallo Tania

As 'n hond met hondsdolheid simptome begin lewe hulle gewoonlik net vir 7-10 dae voor hulle doodgaan.

Ek dink daar is net een persoon in die wereld wat hondsdolheid oorleef het na die simptome begin het. Ek dink jy behoort veilig te wees as die hond wat jou gebyt het nie sieker is nie.

Lees bietjie oor dit op die internet, 'n baie scary siekte!

Reply to Cybervet
Posted by: Chill | 2010-01-12

Die simptome van hondsdolheid is baie erger as wat jy beskryf. Jou pos maak dit nie duidelik of die hond saamgegaan het op vakansie - indien wel, waarnatoe het hulle gegaan?

As die hond beseer is terwyl die mense weg was, is dit waarskynlik dat daar een of ander voorval was wat die hond omgekrap het, en as sy buitendien dragtig is, is daar nog ' n rede vir ietwat abnormale gedrag.

Ek glo jy bekommer jou verniet - vir sover my kennis strek is dit dekades sins daar selfs ' n gerug van hondsdolheid in die Weskaap was.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement