advertisement
Question
Posted by: Petru Pietersen | 2011/11/21

Hondjie

Goeie dag, ons hondjie is nou 9maande oud. Ek wil weet is dit moontlik dat hulle op so jong ouderdom ook kan hardlywig kan raak of nie. Dis die afgelope week wat hy dan ''n dag afvoel, die volgende dag lyk dit of hy weer beter voel. So is dit die dae wat hy af voel wil hy glad nie eet nie, maar die dae wat dit lyk dat hy beter voel eet hy weer ''n bietjie so as of daar geen keer is aan hom nie. Oor die naweek het ons gesien hy het gesukkel om sy nommer 2 ding te doen en dat as hy so loop, dan gaan staan hy eers so halwe bol ruggie so asof sy magie dalk seer is of iets. Ek het toe gister vir hom bietjie Normacol Plus (Sulke korrels goed wat vir hardlywigheid gebruik word) gegee en toe het hy laat gistermiddag kon hy sy dinge doen. Ek vat hom en ons ander 2honde gereeld vir ''n stap. Bo en behalwe hier die stap kry hulle genoeg oefening in saam my en ons dogtertjie wat met hulle ook speel. Asb. enige raad of hulp sal baie waardeer word. Dankie julle!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hi Petru

Try and avoid using Normacol as it is not prescribed for use in dogs. Rather look to see what is causing the constipation - look at the diet and ensure that the dog is getting the required amount of fibre, ensure that there is an adequate supply of fresh/clean water and avoid certain treats that may lead to constipation such as the ingestion of bones.

If you need to treat for constipation first seek the advice of your local veterinary surgeon. To alleviate constipation try using Lactulose - dose is 5-25ml every 8 hrs or Paraffin (mineral oil / liquid paraffin) - 1-2 tablespoons per meal.

Kind Regards


Angus Campbell

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement