advertisement
Question
Posted by: AD | 2009/06/17

Hond wat hyg

Hallo,
Ek soek raad asb. Ek het twee maltese poedels. Soms sal hulle " hyg"  na hulle asem, is daar dalk iets in hulle keel of is hulle siek, hulle lyk nie siek nie, speel en eet goed. Die enetjie, " hyg'  vanaand skielik baie en ek is bekommerd, wat veroorsaak dit?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hallo Ad

Dit kan 'n hartklep wees wat lek. Vat hulle veearts toe vir 'n check up.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: AD | 2009/06/18

Die honde is so 3 jaar oud en glad nie oorgewig nie. Ek weet nie wat met haar fout was nie, maar nadat ek rustig gaan sit het met haar het dit baie beter geword en sy het nog glad nie vanoggend " gechoke"  nie. Sal haar maar veearts toe neem vir ' n check-up. Dankie

Reply to AD
Posted by: Chill | 2009/06/17

Is hulle oorgewig? Hoe oud is hulle?

Die hygery is meesal om die liggaamstemperatuur op peil te hou - honde sweet nie soos mense nie.

Afhangend van ander dinge kan dit ook ' n simptoom wees van bv hartprobleme.

Reply to Chill

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement