advertisement
Question
Posted by: Gerda Pretorius | 2012/06/20

hond gebyt deur pofadder

My alsation is gedurende Maart hierdie jaar deur ''n pofadder in die oog gepik. Hy het wonderbaarlik dit oorleef en mooi gesond geword, sy oog het hy verloor. Nou is net die oogholte daar, die veearts wil dit nie toewerk nie want hy se daar is nie genoeg weefsel binne nie, maar die " oog"  hou aan infeksie maak, dit wil net nie gesond word nie, hy was nou al op verskeie kursusse antibiotika. so maand gelede het hy die oog en sy gesig rondom begin krap dat die bloed loop, hy was op kortisoon toe het dit beter gegaan, maar die afgelope twee dae wat die kortisoon opgebruik is, krap hy weer aanhoudend. Het u enige raad vir my asb, want behalwe dat ek my hond jammer kry en graag wil he dat hy gesond word, kos dit my nou ook al ''n hele klompie geld.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Hi Gerda

I am unsure but has your dog's eye been surgically removed?

If the eye has not been removed then I would advocate that the eye/tissue be removed.

If the eye was removed then there could be a potential source of infection within the socket. If this is the case then you need to investigate the source of the infection - you may have to reopen the eyelids.

I hope this helps.

Kind regards

Angus Campbell

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: annamarie | 2014/11/18

My hond is gebyt deur iets daar is n groot gat in sy been ek het petrol op gegOoi toe ek dit sien dis 5dae later hy eet loop en als maar die been is gewel en blou maar hy trap op hom ons hou hom baie mooi skoon en hy frot glad nie maar hy bloei nog baie en nou vandag het sy neus begun bloei en ek kan regtag nie n dr bekostag nie en die dbv kan ook ni help nie hulle het nie n dr nie

Reply to annamarie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement