advertisement
Question
Posted by: Anonymous | 2009/05/06

Homopate

Is ' n homopaat ' n " regte"  dokter? Het hulle ook die basiese mediese agtergrond wat ' n GP het en het hulle dan net verder gaan leer oor kruie? Hoe veilig is dit om na so ' n dokter toe te gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Anonymous
Sommige homeopate is gekwalifiseerde mediese dokters ook. Mens kan ook 'n homeopaat word deur 'n M graad van 5 jaar by die tegnikon in Durban of Johannesburg te studeer. Homeopatie is relatief veilig omdat die medikasie in baie lae dosisse aangemaak word, en dit werk defnitief vir sekere siektes net so goed soos gewone medisyne. Soos in alle siektes moet mens maar 'n tweede opinie kry as dit wat jy behandel word voor, nie verbeter nie. 'n Goeie homeopaat sal jou na 'n gewone dokter/spesialis verwys as hy vind dat homeopatie nie vir jou werk nie, of as hy dink jy het eerder 'n operasie of iets nodig.
Sien ook http://www.homeopathysouthafrica.co.za/whatishomeopathy.htm
Kyk op die website het hulle ook 'n lys van gekwalifiseerde homeopate in Suid Afrika
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement