advertisement
Question
Posted by: kitty | 2010/06/04

Hoeveel water op ''n slag?

Ek weet om genoeg water te drink is belangrik, maar ek gril vir water se smaak. Ek dwing myself om dit te drink. Hoeveel water kan ''n mens op ''n slag drink?. As ek soveel as moontlik ,so gou as moontlik op ''n slag kan drink sal ek dalk my idiale hoeveelheid per dag kan in kry. My vriendin drink 1,5 l in ''n uur in die oggend en dan weer soveel in die middag. Is dit ok?Ek is ''n fiets ryer en ek weet te veel is ook gevaarlik. Hoeveel op ''n slag is veilig?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hello

die liggaam kan 750ml gedurende 'n uur se oefening in neem. as jy te veel water op een slag neem dat sit jy te veel strain op jou kidneys. Die gewone 2liter 'n dag moet deur die dag stadig in geneem word.

Groete
Dr Debbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement