advertisement
Question
Posted by: LEZETT | 2011-10-13

HOEVEEL KIOJOULE

GOEIE DAG
EK WILL GRAAG WEER HOEVEEL KIOJOUL KAN N VROU VAN 26 IN KRY EKS 1.17MLANK EN WEEG 87KG EK WILL GRAAG TUSSEN 65-70 WEEG

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageDietDoc

Beste Lezett
Oor die algemeen word dit aanbeveel dat volwasse vrouens wat wil verslank, 6300 kJ per dag moet inneem. Is jy seker dat die lengte wat jy vir my genoem het (1.17 m) korrek is? Is dit nie dalk 1.71m ? Indien laasgenoemde lengte korrek is, dan is jou huidige BMI = 29,8. Om 'n ideale BMI van 22 te hê, sal jy dan 64 kg moet weeg, wat 'n verlies van 23 kg behels. Dit is baie gewig om te verloor. Kombineer dus 'n kJ-verlaagde dieet met daaglikse aërobiese oefening soos flink stap, swem, fietsry, of touspring.
Groete
DietDoc

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DietDoc | 2011-10-13

Beste Lezett
Oor die algemeen word dit aanbeveel dat volwasse vrouens wat wil verslank, 6300 kJ per dag moet inneem. Is jy seker dat die lengte wat jy vir my genoem het (1.17 m) korrek is? Is dit nie dalk 1.71m ? Indien laasgenoemde lengte korrek is, dan is jou huidige BMI = 29,8. Om 'n ideale BMI van 22 te hê, sal jy dan 64 kg moet weeg, wat 'n verlies van 23 kg behels. Dit is baie gewig om te verloor. Kombineer dus 'n kJ-verlaagde dieet met daaglikse aërobiese oefening soos flink stap, swem, fietsry, of touspring.
Groete
DietDoc

Reply to DietDoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement