advertisement
Question
Posted by: Loraine | 2012/02/13

Hoes/Opgooi

Hi, my kind word nou 17 jaar oud, sy het begin siek word die 28 Des 2011, sy het begin met ''n ligte verkoue, en ''n week later het sy met hoes buie begin wat saam gaan met opgooi, die dr kan nie ''n dianose maak nie. Nou ''n maand later het sy nog steeds die hoes en opgooi buie...maar sy kry nou koue koors by. Sy hou ook geen kos in nie, sy bly opgooi. Sy verloor geweldig gewig. Ons het ''n x-straal van haar longe geneem en dit wys niks, en bloed toetse wys ook niks. Wat kan ek nog doen? Sy word nie beter nie. dit hou nou al ''n maand en ''n half aan.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Loraine

Ek stel voor dat jou dogter 'n gastroenteroloog konsulteer. Dit is soms moeilik om 'n oorsaak te vind, wanneer daar nie spesifieke simptome is nie. 'n Virale infeksie, soos infektiewe mononukluose, kan 'n oorsaak wees. Ek seker dat 'n gastroenteroloog van hulp sal wees.

Groete





Dr Anrich

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: susan simpson | 2015/09/02

Hi my seun is 20jr oud en het op dieselfde manier grieperigheid gehad later het die hoes gevolg en opgooiery. Ek het hom al by 2 dokters gehad hyt antibiotika inspuitings gekry en n klomp medikasie en niks help nie. Dis nou al sy 3de maand wat dit so aangaan. Wat moet ek doen. Dit raak al erger in plaas van beter. Hy hoes so dat hy amper nie asem kry nie en dan gooi hy op dat die biesies be we. Hoop u kan my help ek is raad op. Groete susan

Reply to susan simpson

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement